Maryke van der Merwe

'BODYTEC Rustenburg het my hele lewe verander! Ek was vroeer in my lewe nie "groot" op oefening nie! Ek het wel gegym & allerhande oefening gedoen, maar nog nooit die resultate gekry/gesien soos nou met BODYTEC nie!

Ek geniet elke 20min sessie vreeslik baie & dit gaan so vinnig verby. Ons lag lekker & oefen hard, sweet binne die eerste paar minute (asof ek 5km gehardloop het), en voel elke keer hoe al die spiere in my lyf oefen. Ek is al 9 Maande by BODYTEC Rustenburg, ek mis nie 'n sessie nie, die resultate is fantasties, ek is sterker, meer gemotiveerd en het al 2 klere nommers kleiner geword. My hele liggaams vorm het verander, dit is ongelooflik!'.

Die trainers is amazing, vriendelik, en altyd so positief & weet net hoe om my net nog harder en harder te wil laat oefen!

Wens ek kon dit al vroeer in my lewe begin doen het.

Markye van der Merwe oefen by BODYTEC Rustenburg

 

How BODYTEC® EMS does more for you in 20 minutes

Stronger and more intense muscle contractions

BODYTEC® uses electro stimulation to achieve stronger and more intense muscle contractions than a voluntary exertion can achieve alone.

Focuses on specific muscle groups

Your personal trainer can control each muscle group by adjusting the training intensity of the various muscle groups on the EMS device according to your individual goals.

It activates up to 90% of the muscles

During EMS training, 90% of muscles are activated simultaneously with each contraction.